Die Cardoso-hotel is geleë in die boomryke museumbuurt van Maputo, Mosambiek.
Dit is slegs vyf kilometer vanaf die Maputo- internasionale lughawe en die perfekte oase vir sake en ontspanning. Kommandant Cardoso, die kaptein van Lourenço Marques se hawe, het hierdie plek gekies omdat dit so 'n wonderlike uitsig het oor die stadsgewoel van Maputo en die baai daaronder.
Kontak: 084 311 9940
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET