Daar is 'n luukse selfsorgkothuis, agt pragtige en suite-kamers vir selfsorg, ses oulike chalets en een dekkamer (slegs koffie/tee). Gaste mag die swembad by die kampeerterrein gebruik.

Ons kampeerterrein is skoon met netjiese ablusies. Heerlike voorafbereide maaltye, braaipakke, ys en drankies, asook basiese benodigdhede. WiFi en gratis parkering.

Kontak: +267 733 25912; info@woodlandsbotswana.com;

www.woodlandsbotswana.com

Woodlands Stop Over & Lodge
Woodlands Stop Over & Lodge