Langs die oewer van die magtige Zambezi lê Zambezi Mubala Lodge & Camp. Hierdie lodge is 'n voëlkyker se droom en het een van die grootste kolonies van rooibors-byevreters langs die oewer van die grootse Zambezi.
Partykeer kan daar ook 'n seekoei of krokodil gesien word wat in die vlak water by die oewer in die son bak. Gaste kan ontspan en sien hoe die kleure van die lewe saam met die bestendige stroom van die rivier verander.
Kontak: +264 61 427200, bookings@gondwana-collection.com
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET