Ons het daaglikse wildbesigtiging-safarivlugte oor die wêrelderfenisterrein van 53 000 hektaar (die wieg van die mensdom), en toneelvlugte oor die Magaliesberg.

Ons het ook vlugte in die Chobe-streek in Botswana. Ons aandag aan detail sal jou van 'n wonderlike ervaring verseker.

Kontak: 083 356 2435; info@air-ventures.co.za; www.air-ventures.co.za

AirVentures
AirVentures