Die roete is 7-12 km lank en sal jou R70 pp uit die sak jaag. Jy het die pragtige Magaliesberge om jou en jy sal ook bokke op jou wandelroete sien.

Kontak: +27 798967374

Sable Ranch
Sable Ranch