Ons pakkette sluit in ruim, gemeubileerde tentverblyf wat vir gaste ingerig word, wonderlike kos en avontuuraktiwiteite – alles met 'n tikkie glans. Ons avonture is geskik vir alleenreisigers, sosiale groepe, besigheidsgeleenthede en spanbou. Ons grootse voordeel is ons mobiliteit – ons neem jou na jou voorkeurbestemming en rig 'n luukse kamp op vir die groep met maaltye en aktiwiteite.

Glamping Adventures
Glamping Adventures
Kontak

www.glamping-adventures.co.zainfo@glamping-adventures.co.za

Whatsapp: 073 539 3154; 027 11 958 5140

Twitter: @glampingza

Facebook en Instagram: @glampingadventuresza

Youtube: Glamping Adventures