Pretoria Caravans & Outdoor is die vernaamste karavaan- en kampeertoerusting-kleinhandelaar in Pretoria. Ons bied ons klante die beste gehalte goedere, sleepwaens en karavane ondersteun deur ons hoogs ervare personeel van oudkampeerders.
Ons is trots dat ons een van Suid-Afrika se voorste kenners is op die gebied van karavane, onderdele en bybehore. Ons is 'n gemagtigde handelaar van Jurgens, Sprite, Gypsey, Jurgens Safari en Summit Caravans & Trailers.
Ons hou ook voorraad van gebruikte karavane. Ons het alles wat jy nodig het om jou vakansie onder die sterre 'n werklikheid te maak.
Kontak: 0123292259; info@pretoriacaravans.co.za; www.pretoriacaravans.co.za
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET