Ons is eksklusief en ons fokus daarop om jou die beste persoonlike diens te gee en te sorg dat jy die beste waarde vir jou geld kry. Ons bied 'n groot verskeidenheid motorverhuring met daaglikse, weeklikse en maandelikse tariewe.

Lughawevervoer in ontsmette voertuie, deur-tot-deur-diens en langafstandvervoer na verskillende provinsies. Semi-private en private opsies beskikbaar. Groot keuse van toere.

Kontak: 011 485 0787; 072 603 2811; info@rosscocarrentals.co.za; www.rosscocarrentals.co.za

Rossco
Rossco
Rossco
Rossco