Kom geniet jou bord Sondag-boerekos en hou so party van ons tradisies aan die gang.

Die hotel het 'n tydlose kroeg, 'n dameskroeg, 'n restaurant en 'n lokaal vir verskillende funksies vir tot 60 gaste, en ons maaltye is heerlik en rojaal. Kom stop hier in Van Riebeeck-straat, jy sal beslis van die atmosfeer hou. 

Kontak: 028 722 1860; 083 982 2331; info@heidelberg-hotel.co.za

Heidelberg hotel
Heidelberg-hotel