Die Bayala-wildernis is uitgestrek en betowerend en maak deel uit van 'n privaat safari- en bewaringhartland van 30 000 ha, wat dit puik maak vir natuursafari’s waar al Afrika se grotes vry rondloop.

Safari’s twee keer per dag sorg daarvoor dat jy leeus, olifante, luiperds, buffels en renosters in hulle natuurlike omgewing te sien kry, asook jagluiperds, sebras, kameelperde en 'n hele klomp ander wildsoorte.

Kontak: reservations@bayala.co.za

Bayala Private Safari Lodge & Camp
Bayala Private Safari Lodge & Camp