Beachcomber Bay is 'n driestergastehuis en is geleë op 'n heuwel met ongelooflike uitsigte oor die see, asook privaat toegang tot goue strande.
Hierdie elegante huis is volgens 'n Afrika-tema ingerig en is 'n kombinasie van styl en gerief. Geniet hartlike gasvryheid, persoonlike diens en smullekker ontbyte.
Kontak: 083 372 3793
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET