'n Verhaal van familiegeskiedenis en 'n ingebore liefde vir Afrika maak hierdie bekroonde hotel die ideale ligging vanwaar jy die wild- en kusreservate van Zululand kan verken.

Van die onvermydelike romanse van die Jozini-meer tot die ongelooflike tonele van die Lebomboberge, van die natuurlewe van die uMkhuze-wildreservate en die erfenis van die Zulukultuur tot die rustigheid by die spa – ons beloof om  jou 'n onvergelyklike ervaring te gee.

Kontak: 035 573 1025; www.ghostmountaininn.co.za; gmi@ghostmountaininn.co.za

Ghost Mountain Inn
Ghost Mountain Inn