Ervaar die ontspanne gasvryheid en gerief van hierdie sentraal geleë hotel. Hier word die welige subtropiese plantegroei gekombineer met die grasveld van die talle wildreservate.

Die verblyf is gerieflik met volle lugreëling en is stylvol ingerig. Kuier op Trevally's Deck met 'n koue boetiekbier en geniet 'n skemerkelkie in die kroeg of eet die heerlike buffet in ons restaurant.

Kontak: 035 753 1350; gm@indabarichardsbay.co.za; www.indabarichardsbay.co.za

Indaba Lodge
Indaba Lodge