Dit is nie ver van Port Edward op die Suidkus van KZN nie. Dit is geleë naby aan die Mpenjati-natuurreservaat en ons chalets bied pragtige natuurskoon, 'n ryk voëllewe en die geleentheid om klein diere te sien.

Buiten die hengelgeleenthede is dit ook 'n paradys vir die wat lief is vir die natuur en die buitelewe. 'n Rustige oord met pragtige uitsigte oor die oseaan.  

Ons bied selfsorgakkommodasie ver weg van die stadsgewoel. Die kombuisies in die drie chalets het alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike vakansie. Buite is daar braaigeriewe en 'n swembad.

Kontak: 0837262611; mandy-a@iafrica.com; www.palmbeachchalets.com

Palm Beach Chalets
Palm Beach Chalets