Ons bied vyf luukse selfsorgtente vir glanskampering, twee ten volle toegeruste avontuurtente en klein, intieme kampering vir 4x4-liefhebbers in die bos met kragpunte, 'n braai en ablusieblok.
Geniet die stilte terwyl jy op die dek sit en kyk na jou bure – njalas, ribbokke, duikers en die pynappellande.
Ons het ook 'n plaasstal en 'n swembad met swembadstoele wat oor Valsbaaipark uitkyk.
Kontak: 078 396 9391; trienke@hluhluwebushcamp.com; www.hluhluwebushcamp.com
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET