Hier kan jy rus en ontspan in ons sjiek lodge. Ons kan tot 36 gaste huisves, met twee wildbesigtigingsritte daagliks in die park. Begeleide boswandelroetes word ook hoog aanbeveel.

Kontak: 035 4741473; res@isibindi.co.za; www.rhinoridge.co.za

Rhino Ridge Safari Lodge (Umfolozi game Reserve)
Rhino Ridge Safari Lodge