ATKV-Drakensville, ’n mekka van asemrowende uitsigte, word omring deur historiese bakens en bied toegang tot talle toeriste-aantreklikhede in die omgewing.

Die oord het verskeie soorte akkommodasie, avontuuraktiwiteite, ontspanningsgeriewe, ’n restaurant, kitskos-, koffie- en geskenkwinkel. Drakensville is perfek vir jou sprokiestroue, 'n suksesvolle konferensie of ? spiekeries spanbouprogram!

ATKV-Drakensville is die Provinsiale Lilizela-wenner in die drie-ster Karavaan-en-kampering-afdeling.

Kontak: 036 438 6287; drakensville@atkv.org.zadrakensville.co.za 

DCIM\100MEDIA\DJI_0048.JPG
ATKV-Drakensville