Daar is 'n swembad op die perseel met 'n groot, ten volle toegeruste lapa en ablusiegerief. Alles is binne 'n veilige perseel. Geniet die pragtige natuurskoon, ryk voëllewe en ervaar die roep van die endemiese boomdassie. Linne, komberse, elektriese komberse op al die beddens en daar is ook olieverwarmers en waaiers in elke eenheid.

Southport-strand, wat 'n blouvlagstrand is, is 1,5 km hiervandaan. Ons is nege km noord van Port Shepstone en 25 km noord van Margate. Jy weer en weer wil terugkom.

Kontak: 082 430 3334; info@thandulula.com; www.thandulula.com

Thandulula Luxury Safari Tents
Thandulula Luxury Safari Tents