Ons het twee romantiese selfsorg-grasdakhuisies. Elke huisie is privaat en elk het 'n dubbele buitelugbad, klein plonspoel, binnekaggel en is ten volle toegerus vir gerieflike verblyf.

Ons het 'n ten volle toegeruste selfsorgplaashuis met een slaapkamer en ook 'n eksklusiewe kampplek met vyf staanplekke met elektrisiteit. Bekostigbare rustigheid en privaatheid is ons fokus.

Kontak: 084 400 4595

Zvakanaka
Zvakanaka