Ons is 'n ongerepte bergwildernis in 'n privaat natuurreservaat en het verskillende selfsorgopsies. Daar is 'n paar goed gevestigde selfbegeleide staproetes, onder andere na die hoogste piek van die Soutpansberg.

Die area is 'n goeie bestemming vir voëlkykers en is ryk aan plante en diere en pragtige bergstrome en is een van Suid-Afrika se minder bekende kosbaarhede wat ons navorsingsentrum probeer bewaar.

Kontak: 071 105 8117; bibi@lajuma.com; www.lajuma.com

»÷P¬±Á§ÓH
Lajuma Research Centre