Daar is 38 ruim kamers in die koloniale styl wat uitkyk oor die majestueuse berge van die omgewing, elk met 'n kaggel vir die kouer aand. Geniet 'n maaltyd by die Zeederburg-restaurant. Omdat die klimaat so matig is, is dit regdeur die jaar 'n gewilde vakansieplek. Die area het ongelooflike baie om te doen en te sien.

Die hotel het ook 'n spa, twee swembaddens en is geskik vir konferensies van tot 140 gaste in ons grootse lokaal. Talle van ons gaste bly oor op pad na die wêreldbekende Krugerwildtuin deur die Phalaborwa-hek.

Kontak: 086 199 1199; reservations@orionhotels.co.za; www.coachhousehotel.co.za

Coach House Hotel & Spa
Coach House Hotel & Spa