Tesame met hartlike gasvryheid spog hierdie oord met 45 karavaan- en kampstaanplekke met krag en twee netjiese ablusieblokke. Die staanplekke lê tussen die inheemse mopaniebome en is binne maklike stapafstand van 'n verfrissende rotspoel wat gaste kan gebruik na 'n safari.

Die eiendom is 'n puik bestemming vir diegene wat op soek is na avontuur en is baie bekend vir sy rustigheid en is die ideale basis vanwaar plaaslike attraksies verken kan word.

Eiendomontvangs: 015 781 7500; 060 451 9209

Akkommodasiebesprekings: safarires@foreversa.co.za; www.phalaborwasafaripark.co.za

Phalaborwa Safari Park
Phalaborwa Safari Park