Gaste het die kans om hierdie diere van naderby te ervaar. Ons bied safariritte, bosskemerkelkies, en meer. Jabulani gebruik hulle inkomste uit toerisme om vir die trop olifante te sorg en verwelkom ander olifantwesies.

Gaste kan hulle dophou wanneer hulle in pragtige harmonie saans by die dam stap, tesame met ander natuurtonele wat jy net hier te sien sal kry.

Kontak: 012 460 7348; res@jabulanisafari.com; www.jabulanisafari.com

Jabulani
Jabulani