Dit beskryf die kleurpatrone van die Nguni-vee. Met die berg en heuwels is dit die perfekte plek vir stap, bergfietsry en 4x4’s, en natuurliefhebbers kan ook die natuurlewe en voëls in die area geniet.

Die pragtige natuurtonele word gekomplementeer deur die ontwerp van die oornagkampe, wat gekamoefleer is tussen die groot rotse wat met die berglandskap saamsmelt.

Kontak: 082 389 6631;thabaphaswa@gmail.com; thabaphaswa.co.za

Thabaphaswa Mountain Sanctuary
Thabaphaswa Mountain Sanctuary