Die oord spog met 370 karavaan- en kampstaanplekke met krag met sewe ablusiefasiliteite wat skaars sigbaar is tussen die mopanies, rooibosse en jakkalsbessiebome.

Die gesinsvriendelike oord bied iets vir ieder en elk regdeur die jaar, soos: 'n kinderspeelpark, binnenshuise rumatiekbad, swembad, wildritte, minigholf, tennis, seisoenale rolbal en jukskei, perdry, natuurroetes, restaurant, kroeg en geriefswinkel.

Die oord is 'n klipgooi weg van die Beitbrug.

Eiendomontvangs: 015 539 0634

Akkommodasiebesprekings: tshipise@foreversa.co.zawww.forevertshipise.co.za

Tshipise
Tshipise