Boulders is 'n privaat wildreservaat. Tuiste van 'n groot verskeidenheid natuurlewe. 'n Idilliese plek van rus en vrede.

Boulders Safari Lodge
Boulders Safari Lodge
Boulders Safari Lodge
Boulders Safari Lodge

Nkambeni is ontwerp om die kleinste voetspoor agter te laat in hierdie ongerepte wildernis. 150 luukse en suite-tentsuites wat smaakvol ingerig is vir gerief en 'n egte Afrika-boservaring.

Nkambeni
Nkambeni

Kontak: cro@echoafrica.co.za; www.echoafrica.co.za/accommodation/nkambeni-safari-camp