Dit is ideaal geleë in Mpumalanga se Panoramaroete net buite Graskop. Geniet asemrowende uitsigte oor die Motitsi-waterval, die woud onder en ver oor die Laeveld.

Dit is Suid-Afrika se eerste uitsighysbak en dit beweeg 51 meter teen die Graskopravyn af in die Afromontane-woud, asook die Big Swing and Zipline, Lift Café-restaurant en kroeg, 'n moderne Afrika-kunsgalery, geskenkwinkel en gemeenskapskunsmark.

Kontak: www.gglc.co.za

DCIM\100MEDIA\DJI_0095.JPG
Graskop Gorge Lift