Akkommodasie sluit in drie bomarkse suites, 22 ruim hotelkamers en 31 tuinsuites. Almal het privaat patio’s, lugreëling, DStv-hotelboeket en tee/koffiestasie.

Daar is drie swembaddens om af te koel in die somermaande. 'n Pragtige kapel en konferensiegeriewe kan tot 180 gaste huisves.

'n Landingstrook maak dit die perfekte basis vanwaar die gebied verken kan word.

Kontak: 013 737 7301; reservations@hotelnumbi.co.za; www.hotelnumbi.co.za

Hotel Numbi & Garden Suites
Hotel Numbi & Garden Suites