Akkommodasie bestaan uit grasdakkamers met en suite-badkamers, rotspoel, kroeg en restaurant met panoramiese uitsigte. Die lodge bied volle spyseniering sodat gaste kan ontspan en ons hartlike gasvryheid kan geniet.

Aktiwiteite hier sluit in: wildritte, staproetes en voëlkyk. Gaste wat hier oorbly, kry ook 'n komplementêre dagbesoekerpermit vir Forever Loskopdam waar hulle aktiwiteite kan geniet soos hengel, bootritte, spa, tennis, swembaddens en baie meer.

Eiendomontvangs: 082 888 5807

Akkommodasiebesprekings: loskopcountry@foreversa.co.zawww.isiyala.co.za

Isiyala
Isiyala