Die temas in die kamers herroep 'n vervloë era en kyk uit oor 'n welige, subtropiese tuin.
In die tuin is daar 'n kroeg, swembad en sonstoele waarop jy kan ontspan. Die suites het uiters moderne badkamers en ons het die gerieflikste beddens, gehaltelinne en die beste meubels gekies.
Al die kamer is toegerus met geruislose yskaste, lugreëling, WiFi en satelliet-TV.
Kontak: 013 737 3163; reservations@littlepilgrims.co.za; www.littlepilgrims.co.za
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET