Die oord het 266 karavaan- en kampstaanplekke met krag en 26 sonder krag. Daar is sewe netjiese ablusiegeriewe en 'n wassery. Benewens die puik hengelgeleenthede by die oord, is daar ook bootvaarte, 'n spa, swembaddens, minigholf, tennis, staproetes, voëlkyk, 'n restaurant en 'n kroeg.
Die Loskopdamnatuurreservaat is die tuiste van wild, onder andere wildsbokke, kameelperde, sebras en wildebeeste.
Eiendomontvangs: 013 262 3075
Akkommodasiebesprekings: loskopres@foreversa.co.za; www.foreverloskopdam.co.za
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET