Hierdie eksklusiewe, private en ten volle selfsorg-lodge bied gaste vier en suite-slaapkamers en 'n kinderkamer, groot oopplankombuis, sitkamer, kroeg, terras, boma en swembad en kyk uit oor die kranse en ravyne.

Die wêreldklas-argitektuur van die lodge komplementeer die omringende bosveld en is die luukse keuse vir 'n groot gesinsvakansie of reünie.

Gaste wat oorbly by Forever Matombu kry ook komplementêre dagbesoekerpermitte vir Forever Loskopdam waar hulle ander aktiwiteite vir die hele gesin kan geniet.

Eiendomontvangs: 082 888 5807

Akkommodasiebesprekings: loskopcountry@foreversa.co.za; www.matombu.co.za

Matombu
Matombu