Ideaal geleë in die Laeveld van Mpumalanga. Die lodge sorg vir uitmuntende uitsigte oor die berge, die bosveld en die omliggende valleie. Hierdie pragtige uitsig en die ongelooflike sonsopkomste en –ondergange en vlaktewild gee hierdie plek die gevoel dat jy in die Serengeti is.
Die naam “Ndhula” is die verkorte vorm van Indlulamithi, wat kameelperd in Zulu beteken.
Kontak: 066 479 8061; reservations@ndhula.co.za; www.ndhula.co.za
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET