Verblyf is beskikbaar in 22 gerieflike, bekostigbare selfsorgchalets, wat ? totaal van 130 persone (wat deel), kan slaap.  Sabaan is sentraal om die Panorama-roete te verken, met wêreldbekende besienswaardighede soos God’s Window, Drie Rondawels, Bourkes Luck Potholes, Mac-Mac en baie meer. 

Net 30 km vanaf die Kruger- nasionale wildtuin se Phabeni-hek. Al hierdie aktiwiteite in die nabye area sorg vir dae se pret en avontuur.

Kontak:  071 545 0155; 061 474 7524; www.sabaan.co.za

Sabaan-gasteplaas
Sabaan-gasteplaas