Hierdie afgesonderde oord wat omring is van bosveld, bied vier karavaan- en kampstaanplekke met krag en een ablusiegerief. Hier kan gaste die waterval, staproetes, bergfietsry en voëlkyk geniet.

Gaste wat oorbly by Forever Silver Falls kry ook komplementêre dagbesoekerpermitte vir Forever Loskopdam waar hulle ander aktiwiteite vir die hele gesin kan geniet. Dit is 'n uitstekende plek vir diegene wat van die stadsgewoel af wil wegkom.

Eiendomontvangs: 082 888 5807

Akkommodasiebesprekings: loskopcountry@foreversa.co.za; www.silverfalls.co.za

Silver Falls
Silver Falls