Die oord het 30 karavaan- en kampstaanplekke met krag, elk met sy eie braai-area en word gediens deur twee moderne ablusiegeriewe en 'n gemeenskaplike wassery.

Op die oord kan gaste die volgende geniet: kinderspeelpark, swembad, staproetes, 'n onlangs gerestoureerde restaurant, kroeg, tennis, vlugbal, minigholf en perderitte. Gaste kan ook bekende plekke besoek soos Pelgrimsrus, Bourke's Luck-kolkgate,  God's Window en die Kruger- nasionale park.

Eiendomontvangs: 086 122 6966

Akkommodasiebesprekings: blyde@foreversa.co.zawww.foreverblydecanyon.co.za

The Blyde Canyon
The Blyde Canyon