Verblyf in selfsorgeenhede, wat tentchalets, natuurhuisies, die opstal en kamers insluit. Buiteaktiwiteite sluit in kunsvlieghengel, voëlkyk, stap, naguitstappies, bergfietsry, 4x4- en veldfietsroetes.

Kontak: 0832574231; vor@mweb.co.za; www.rainbowvalley.co.za

Valley of the Rainbow
Valley of the Rainbow