Ons bied veeltallige pakkette wat pasgemaak kan word vir jou. Safari’s kan gedoen word in 'n oop voertuig of 'n toe Fortuner. Alle fotograwe en niefotograwe is welkom op ons safari’s.

Ons het 'n interaktiewe gids-ervaring met opleiding op die voertuig en gratis wenke oor natuurfotografie.

Kontak: 0824 486 444; info@wildphotoafrica.com; www.wildphotoafrica.com

Wild Photo Africa
Wild Photo Africa