Die drieverdiepinghuis het sewe suites met gerieflike areas om in te ontspan.
Die groot subtropiese tuin met inheemse bome en swembad maak dit 'n rustige omgewing waar jy die beste van Suid-Afrika se weer en plaaslike voëllewe kan geniet.
Daar is DStv, 'n minikroeg, yskas, lugreëling en WiFi, asook 'n kluis in die kamers. Ons personeel streef daarna om alle verwagtinge van besoekers te oortref.
Kontak: 063 065 6930; reservations@woodlandsgh.co.za; www.woodlandsgh.co.za
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET