Gaan stap in die berge, of hou die voëls en diere dop. Hier is ’n heerlike swembad om in af te koel en ses verblyfeenhede.

Jou gashere, Danie en Annalise Marais, is altyd gereed om jou met Karoo-gasvryheid te oorlaai.

Kontak: 083 284 2460; gamamadiguestfarm@gmail.com; www.gamamadiguestfarm.co.za

Gamamadi-gasteplaas
Gamamadi-gasteplaas