Vyf slaapkamers wat 11 persone kan akkommodeer. Elke kamer met privaat ingang, en suite-badkamer, tee- & koffiegeriewe, waaier en elektriese kombers. TV-kamer met kaggel. Loopafstand vanaf besienswaardighede.

Gekookte Karoo-aandete met nagereg kan vooraf bespreek word. Ligte aandete ook beskikbaar, sowel as ontbyt. Kospakkies kan gereël word.

Kontak: 082 774 3824 of 072 6005 809; deoudepastorie.victoriawest@gmail.com

SANYO DIGITAL CAMERA
De Oude Pastorie