Dit huisves 12-14 gaste. Meer “eg” kan jy nie kry nie, met alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie. Gesellige kroeg met kroegyskas, wat deel vorm van die ongelooflike kuierstoep met see-uitsig en waar alles kan gebeur, van kosmaak tot 'n vleisie of snoek braai!

Perfek vir 'n groot familie of groep vriende wat steeds die ruimte wil geniet, maar tog saam wil kuier!

Kontak: nel.esme@gmail.com

Die Papierhuisie
Die Papierhuisie