Hierdie oulike restaurant, kroeg en plaasstal bied heerlike kos in 'n ontspanne omgewing. Ons is bekend vir ons roosterkoeke en yskoue boetiekbier.

Ons bied die ongelooflikste lewende optredes by ons teater, die Kalahari Live Performances @ outdoor Restaurant Theater, Functions & Weddings – moenie dit misloop as jy deur die Noord-Kaap reis nie.

Kontak: 073 237 4566

DoringDraad
DoringDraad