Hier is ook ’n buitekamer met ’n badkamer. Alle kamers het dubbelbeddens, ’n volledig toegeruste kombuis, eetkamer en sitkamer met DStv. Daar is ook ’n buitebraai en veilige parkering.

Etes is op aanvraag beskikbaar. Koingnaas is ’n baie rustige en veilige bestemming in die sandveld van Namakwaland. Dis 70 km suid van Kleinzee en 20 km noord van Hondeklipbaai.

Kontak: 082 773 6695 of 072 886 2720; accommodationbaratinni@gmail.com

Baratini
Baratini