Dit is in 1935 opgerig en is die oudste gasteplaas in Suid-Afrika. Al die kamers het 'n waaier, paneelverwarmer, elektriese kombers en outydse radio. Die plaas teel met sy vee, veral met Karoolam en springbokke, en is nét die plek vir uitstekende kos.

Ons is gesinsgerig en is perfek vir familiesamekomste, verjaarsdae, konferensies en troues.

Kontak: 053 621 1912; info@meltonwold.co.za

Melton Wold Guest Farm
Melton Wold Guest Farm