Ons het selfsorgeenhede met hulle eie braaigeriewe, asook kampstaanplekke. Elke eenheid het WS, DStv, haardroërs, kluis, ens. Aktiwiteite sluit in 4x4-roete, kunsvlieghengel, roei, voëlkyk, asook stap en fietsroetes in ons omgewing.

Kontak: 082 331 1353; info@ikaia.co.za; www.ikaia.co.za

Ikaia River Lodge
Ikaia River Lodge