Die sesdag-avontuur sluit in 50 kilometer se stap, besoek aan die Aristea-wrak, lekker kuier op Hondeklipbaai en afsluit met kaas en wyn by die Lutzville-wynkelder.

Ons kuier saam op die strand by Bamboeskamp in 'n goed toegeruste tentkamp met warm  stortgeriewe om die styfheid mee weg te was voor ons 'n glasie klink met 'n smaaklike ete aan die einde van die dag.

Kontak: 072 376 2870; hiking@namaquasilversands.co.zawww.namaquasilversands.co.za

Namaqua Silver Sands
Namaqua Silver Sands