Met 'n pragtige versameling van gehekelde skaapkarakters, skaappoppe, strooikussings, bewertjies, gedrukte T-hemde, babafrokkies, bekers, sleutelhouers en baie meer. Die projek doen meer as om fondse te skep.

Dit gee ook hoop en stuur die boodskap van hoop uit in 'n distrik wat hulp desperaat nodig het. Ondersteun asseblief ons inisiatief en help om ons boere se kop bo water te hou! Bestellings na die telefoonnommer hieronder.

Kontak: Whatsapp 072 101 6514; demanndi@gmail.com; Facebook:  Save the Sheep Products

Save The Sheep
Save The Sheep
Save The Sheep
Save The Sheep