Ons verkoop braaipakke, ys, kameeldoringhout, poskaarte en drinkwater op die perseel. Ons is ook ten volle gelisensieer, het 'n wasbaai, vrieskas, braaigeriewe vir groepe, swembad, reuseskaakstel, wild op die perseel en 24-uur-sekuriteit.

Kontak: vischgat.ncfamouslodges.com/

Vischgat Game Lodge
Vischgat Game Lodge