Of ervaar 'n lugbootrit in Harties – nou is jy as’t ware in ‘CSI Miami’ en jy voel die wind in jou hare terwyl jy oor die wateroppervlak gly. Of kombineer die twee, en geniet die uitsigte van die Krokodilrivier se ravyne tot die wyd oop panorama van Harties, die juweel van die Magaliesberge. Ongelooflik!

Kontak: 082 857 7408; info@airboatafrika.com, http://bit.ly/airafrika

Airboat Afrika
Airboat Afrika